Map

THE CONSTITUTION OF THE SOUTHPOINT RESIDENTS ASSOCIATION

Beste Inwoner

Hierby aangeheg vind die huidige Grondwet asook die voorgestelde, veranderde Grondwet vir die Suidpunt Inwoners Vereniging. Ter inligting heg ons ook die toepaslike Wetgewing aan.

Die doel:       

Alhoewel die huidige Grondwet daarvoor voorsiening maak, voldoen dit nie aan die vereistes van ’n Nie-Winsgewinde Organisasie (NPO) nie.

Ons wil graag die Suidpunt Inwonersvereniging as NPO registreer. Dit sal die SIV in staat stel om  aan donateurs ’n Artikel 18A sertifikaat uit te reik, wanneer daar skenkings gemaak word vir, byvoorbeeld, die ontwikkeling van die Struisbaai Plein.

Ander veranderinge:

1.      As gevolg van die verhoogde druk op Inwonerverenigings (belastingbelatersverenigings) noodsaak dit kundige komiteelede. Die veranderde Grondwet maak voorsiening daarvoor dat die komiteelede Portifeuljes beklee wat spreek tot die behoeftes van die Wyk as geheel.

2.      Maak voorsiening vir die onderskeiding van verskillende tipes lidmaadskap.

Besluite wat geneem sal word nadat die nuwe Grondwet goedgekeur is:

1.      Wat is die lidmaakskapfooie wat aanvaarbaar is, om mee te begin?

2.      Vasstelling van die eerste begroting.

3.      Aanstelling van die Ouditeure.

 

Suidpunt Inwonersvereniging

 

Dear Resident

We’ve included the current Constitution, the proposed, amended Constitution for the Southpoint Residents’ Association, and the appropriate Act for NPOs for your perusal.

The aim:

The current Constitution does not comply with the requirements for an NPO and, as such, must change.

We want to register the SRA as an NPO and be able to issue Tax Certificates under Article 18A. This should assist the SRA when raising funds for the development of the Struisbaai Plain, for example.

Other changes:

1.      Increased pressure on Residents’ Associations (Ratepayers’ Associations) calls for committee members with specific skills to serve in Portfolios best suited to the needs of the Ward.

2.      Provide for different types of membership.

Decisions to be taken after the acceptance of the new Constitution:

1.      Membership fees

2.      First budget

3.      Appointment of Auditors

 

Southpoint Residents’ Association

 

Loading PDF viewer...

Loading PDF viewer...

Loading PDF viewer...